by

Die Ystervrou

April 9, 2013 in Uncategorized

Thatcher, die vrou wat stereotipes met grasie stukkend geskop het..

Hoed af vir die beteuterde Dennis ,  vaal n paar tree opsy .

FW de Klerk besoek Thatcher glo amptelik met Marijke dekoratief aan sy sy.  Thatcher gee haar n kyk en vra

“Don’t you have shopping to do ?”

Abrasive but very effective.

5 antwoorde op Die Ystervrou

  1. 🙂 sou sy net so polities korrek kon wees oor die Nkandla Harem ?

  2. tina10 het gesê op April 9, 2013

    Ek sou my in ‘n ander bloedgroep in vererg het… aan die anderkant hou ek nie van klein kaalkop mannetjies nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.