by

Veranderende wiskunde

April 6, 2013 in Uncategorized

1 + 1 = 3 of 4….of selfs 99.         As mens jonk (en verlief is !)

1 + 1 = 2                                       Die verstandige middeljare

1 + 1 = 1 of miskien 1.5              Na baie jare van saam wees.

1 + 0  = 1 maar neig na 0.5        Die wiskunde van weduwees en wewenaars

1 + 1 =  2  of selfs 4                     Die wiskunde van selfstandige alleenlopers  wat so een keer n week

gesellige saam met n sielsgenoot verkeer. So vyf minute tot n kwartier.

Een plus een is voorwaar nie altyd twee nie.

5 antwoorde op Veranderende wiskunde

  1. 1+1=11

    Nee man watse wiskunde slaan jy nou hier op ‘n Saterdag
    Dog jy plaas die rugby scores

  2. Inderdaad nie.

  3. 😀
    laat jy my onthou dat 1en1 eintlik 11 is

  4. kostelik 🙂

  5. tina10 het gesê op April 7, 2013

    hoe alleen laat jy my nou voel

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.