by

Leierskap ?

Maart 30, 2013 in Uncategorized

 

Here

Sy is ongelowig, tog wys sy vir Katolieke Frankryk die weg vorentoe. Sy waardeer die Christen bemoeienis met lyding omdat dit aansluit by modern humanisme. Dit is die kern van DSJ se uitstaande rubriek in vandag se Burger.

Om aptyt vir die rubriek te wek gaan ek dele daarvan copy en paste.

In lydenstyd word die Franse intellektueel Julia Kristeva genooi om in die Notre Dame te praat .

Christus wys dat lyding gedéél kan word, ander se lyding opgeneem kan word, verlig, gedrá. Lyding word  vreugde,  liefde, wat ons God noem.

Dis dié tradisie wat die humanisme sou baar, die menswaardigheid, respek, omgee, wat  ontroerende kuns sou voortbring.

Sy droom dat dié geloof weer die dieptes van sy eie leringe mag ontdek en nuwe alliansies mag aangaan, nié met fundamentalisme en barbarisme, soos so dikwels deesdae nie, maar met die humane.

Gerrit Brand kon dalk die weg wys. Miskien die nuwe pous ook.

4 antwoorde op Leierskap ?

  1. Fundamentalisme en barbarisme is nogal baie naby aan mekaar.

  2. tina10 het gesê op Maart 30, 2013

    Gerrit Brand is op 6 Maart oorlede…

  3. Interessant.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.