by

Harde werklikheid

Maart 13, 2013 in Uncategorized

Blou Willem vertel van n ou wat Viagra in sy petroltenk gooi. Die kar loop nie beter nie maar die naald bly glo langer bo.

1 antwoord op Harde werklikheid

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.