by

Nanny State (pleegmoeder staat?)

Januarie 18, 2013 in Uncategorized

Viagra kos n moerse klomp geld per pil. Nou bestel ouens wat dit nie kan bekostig nie van smouse op die webwerf.

Haikhona sê Sars en konfiskeer. Viagra is slegs beskikbaar met n dokters voorskrif. Mans met erektile disfunksie ly gewoonlik

ook aan hartmoeilikheid (wat gewoonlik  die disfunksie veroorsaak.) Wanneer Viagra woeste seks weer moontlik maak , kom AVBOB

in die prentjie.

In groot druk word verbruikers op die gevare van rook op elke pakkie gewys. Hoekom kan dieselfde nie op die Viagraverpakking

genoeg wees nie. Veertig persent van mans word soos onnosel kinders behandel. Hoekom mag volwasse verbruikers nie self die voor en nadele opweeg nie. Nee, n dokter moet eers mooi verduidelik, en dan tog maar n paar keer per jaar die voorskrif uitskryf want kliënte is skaars.

Intussen lag hulle en Men’s Health heelpad bank toe.

Lyk my die skynheiliges het die arme slappes aan die knaters beet.

10 antwoorde op Nanny State (pleegmoeder staat?)

  1. tina10 het gesê op Januarie 18, 2013

    Ek dog mens koop dit sommer oor die toonbank. Ek wonder of dit nie dalk meer nagevolge het wat dit gevaarliker as rook maak?

  2. Jou laaste sin het my nou verwoed laat giggel!

  3. Ja! Hoekom kan die ouens nie hulle eie “Stairway to Heaven” kies nie?

  4. ppdgInorb het gesê op Mei 6, 2022

    provigil 100mg for sale provigil online order modafinil 100mg us

Los ’n antwoord vir zmtqjmyo. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.