by

Hullo almal

Oktober 26, 2012 in Uncategorized

Voel -voel op die nuwe werf. Ek sien Zeppie help mooi. Kon nog niks van Modderkoekie lees nie.

Groete, Bruggie

4 antwoorde op Hullo almal

  1. katrina het gesê op Oktober 27, 2012

    Toe-toe, laat bietjie ‘n woordjie of twee sodat ons kan sien hoe jy die kat uit die boom uit kyk! 🙂

  2. Hier is ek, neem aan jy het reggekom aangesien jy kommentaar daar by my kon los gister.

  3. Is dit nou iets soos laaste lag die lekkerste 😉

  4. Jy is soos die skim, now we see you, now we don’t

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.