by

Kom agteros ook in die kraal ?

Oktober 18, 2012 in Sonder kategorie

Charles Smith bespreek tong in die kies n agentskap wat moderne mammas in staat stel om hulself te bevrug met die sperm van wêreldbekendes. Teen  15000 dollar n botteltjie.

Charles reken Cheetarugby kan gered word as net die beste rugbysterre getap word. Maar dan vertrou hy nie die mammas nie.

Hoe gaan ons weet hulle ruil nie die botteltjie Os du Rand met enetjie van Nataniel om nie ?

13 antwoorde op Kom agteros ook in die kraal ?

  1. Klink amper soos gisteraand se Moonraker en 007 :-))

  2. TS het gesê op Oktober 18, 2012

    nataniel het meer geld … miskien moet ek nie te diep hieroor dink nie want dit gaan my nie aan nie! 🙂

  3. Daar behoort n lang tou vir die Victor Matfield donasies te wees.

  4. 50/50 versny met Kobus Wiese ?

  5. Ok, Ok ! Maar wat as jy die klok kon terugdraai, wie sou jy kies Hansie Brewis of Jaap Bekker ? Of Mof Myburgh ?

  6. Die wereld sal ‘n beter plek wees met kleine Natanielkies as Ossies?

  7. Neander het gesê op Oktober 18, 2012

    Wat van die baas, Naas?

  8. Maar hulle gaan suffer innie voorry !

  9. Kom hy dalk kort ?Of skop die swemmers mekaar dood ?

  10. Carol460 het gesê op Oktober 18, 2012

    Ek sal gaan vir een met goeie gene en wat ook sommer ‘n slimkop is. 😉

  11. Goeie genade net die gedagte aan ‘n hoop Nataniels maak my erg kriewelrig, maar tenminste sal ons lekker kan eet na ons die game verloor het.

  12. Sou vrou reken hy is so romanties soos ‘n dooie afkop toktokkie…ek dag dis hoog op julle lysies?

  13. Kom nou antie, uit met dit, wie sal jy so wil gebruik?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.