by

Toets.

September 1, 2012 in Sonder kategorie

Tony Blair en Desmond Tutu is haaks. Albei is invloedryk.

Altwee verskil van Mugabe, Hitler en Stalin.

Hoe ?

Blair en Tutu kan vir hulself lag.

(Blair vertel hoe sy land moes bloos toe hy  Frans probeer praat het. Skreeusnaaks.)

9 antwoorde op Toets.

  1. Blair is immoreel, ‘n leuenaar en fokken vuilgoed…die bloed van miljoene kleef aan sy hande…maar nie sy gewete nie…

  2. TS het gesê op September 2, 2012

    Ek weet darem nie… oud-staatsmanne het soms ‘n valse selfvertroue wat nie veel beteken nie

  3. Welkom terug

  4. Om te lag maak hulle nie minder verward en pleinweg boos nie.

  5. …soos aan meeste van jou skrefies oog en ander commie helde.

  6. Is Tutu boos? dis ‘n splinter nuwe ene vir my….

  7. As staatshoofde en kerkleiers aftree/uittree word baie van hulle motiverings-sprekers wat tegnieke soos ‘stand up comedy’ aanwend om tot die gepeupel, en hul ewe-knie, deur te dring.

  8. Gaan niemand my arm draai om Blair se selfspot te deel terwyl ek dit nog vaagweg onthou nie ?

  9. ok ok just do it!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.