by

David Lean

Augustus 23, 2012 in Sonder kategorie

Wie van  julle onthou daai onvergeetlike toneel in die regiseur David Lean se film Lawrence of Arabia toe n spikkeltjie op die horison

stadig oor die meetlose woestyn nader kruip en Lawrence se gids langs hom doodskiet by die enigste waterput wat lewe kan verseker.

Water en dors. Lewenssake in die midde ooste waar die Abrahamgodsdienste (Jode/Christen/Muslim) ontstaan het.

Christus se woorde aan die kruis is dus gekies vir maksimum impak : “Ek het dors.”

5 antwoorde op David Lean

  1. Ek het die film ‘n paar keer gesien! Dit is een van my gunstilinge al was ek nog baie klein toe ek dit die eerste keer gesien het!

  2. TS het gesê op Augustus 23, 2012

    treffend

  3. Jip!

    Was nogal scary!

  4. Ja, Bruggie, ons mense HET dors.

  5. pasella het gesê op Augustus 24, 2012

    Ek het die film as kind gesien–ek onthou daai toneel, en verder ook Peter O’Toole se hartseer looks.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.