by

Mag ek maar

Augustus 15, 2012 in Sonder kategorie

hierdie onverhewe stukkie plaas? Naas Jeanne se mooi honne, naas die wrang stuk oor Diepsloot.

My toilet borsel roes morsaf. Na n dag se onderbewussyn besluit ek op n nuwe era in my lewe.

Gereed lê van nou af n ou smal verfkwassie (25 mm.)

Nous dit nie meer die vasgeklewe stront hardhandig bestorm nie. Aikôna.

Dis delikaat vir kwassie opneem en  kunstig die strontjies in die ribbes kielie.

Lekker, man.

9 antwoorde op Mag ek maar

  1. TS het gesê op Augustus 15, 2012

    … eeeuuuuwwww…

  2. het jy nie ‘n tandeborsel nie?

  3. ‘n OU tandeborsel

  4. My skelmpie sin is op standby

  5. Jy mag maar….
    :0

  6. Dankie Lou !

  7. Jy kan maar stront kielie….ek sal anner plan maak.

  8. Nou weet ek wie om te bel as ons vasbrand !!! He – he !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.