by

Onwrikbaar.

Augustus 14, 2012 in Sonder kategorie

Party mense verander nooit van standpunt nie. Hulle is onwrikbaar . Verskans soos in n dooie skildpad met n harde dop , toegewikkel in 20 seekoeivelle , deeglik begrawe onder in n vergete mynskag in die woestyn. Hulle het n standpunt en basta.

Francois Williams vat op hierdie blogs hierdie ultimate koek.

Maar gelukkig daar is ook sommiges wat nou en dan n bietjie wrik.  Verkluime skildpaaie .   Hulle haal net net nog asem.

Woon daar dalk een in Bloemfontein ? Skottelploeg se turf sit ook nie heeltemaal nie.

8 antwoorde op Onwrikbaar.

  1. TS het gesê op Augustus 14, 2012

    Dis mos maar soos alle mans is , dan nie? …*koes*

  2. Jy beter laag koes.

  3. net die aanpasbare beginselvastes sal oorleef

  4. dankie , Kaspaas – dat jy tagueule se smeersel hier uitgevee het . ons weet wie agter hierdie blogloosheid skuil . die blogger wou maar net weer iets kwytraak wat met “koes” rym . dit is vir die knaap soos ‘n katarsus .

  5. Adage10 het gesê op Augustus 15, 2012

    Wel Kaspaas het mos gevra waar is Anha.

  6. Sy het nie patentreg op die woord nie, Adage.

  7. Adage10 het gesê op Augustus 15, 2012

    Ek het nie die woord gesien nie ek het net Exi se kommentaar gesien – ja ons weet wie die trol is en teen die tyd behoort jy ook darem te weet

  8. Ek weet nie. Laat my asb. privaat weet. Dan kan ek sinvol verder oor Anha antwoord.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.