by

Onkunde

Julie 29, 2012 in Sonder kategorie

Gister blog Abram dat niemand wil n betaal vir n verlepte piesang nie.

Dit laat my wonder oor die wêreld van die manlike postituut.

Hennie Aucamp skryf oor hoe n verfynde man vervalle jongelinge soek vir betaalseks.

Gay mans is dikwels hiperbewus van spiere. Mooi gelaatstrekte.

Ander gays soek n sielsmaat.

Koos Prinsloo vertel van onverskillige, onpersoonlike, gevaarlike seks.

Oor die algemeen lyk dit of heteroseks besadiger is. Tot onlangs. Nou hoor ons van bind en looi.

Ek is maar bra onkundig.  n Verlepte piesang is altyd ongewens. Miskien kan iemand ons inlig of daar geld te verdien is met

n stywe poephol ? (Of moet n mens liewer kuis verneem oor n sluitspier. Of miskien moet mens glad nie wonder nie.)

5 antwoorde op Onkunde

  1. bloukaap het gesê op Julie 29, 2012

    “in die Kaap was die voordele van pomp nog nooit aan sikkels gekoppel nie……… wel nie dat dit skadelik sou wees nie” ……. wie se ‘woorde’ was dit?

  2. Jammer,weetie.

  3. lora2me het gesê op Julie 30, 2012

    Mmmm, jammer, ek weet te min daarvan om jou vraag te beantwoord. Ek het wel gehoor dat sommige, seksueel-aktiewe homoseksuele mans baie probleme het met ‘n lekkende “sluitspier” en dit klink nogal ernstig. Wat voorkoms aanbetref, dink ek moet gay mans byna ewig jonk lyk as hulle in verskillende verhoudings betrokke raak. Dis die vaste paartjies wat rustiger kan lewe.

  4. Hullo Lora.

  5. Net die lees van die blog het my verskriklik naar lat word.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.