by

Reklame

Julie 23, 2012 in Sonder kategorie

Dogma is ongewild. Maar noodsaaklik. Anders spat die spulletjie uitmekaar.

n Gedagte tref my. Die styl van die bybel , die taalgebruik, is goeie reklametaal.

Kort kort is daar n profeet wat sê “Verily, verily I say unto you…. “

Geen miskien dit of miskien dat nie. Taal wat gedeklameer kan word.

Daarom gaan Abel Pienaar geen hond haaraf maak nie.

Te moeilik. Ander mense word nie as vyande uitgeken wat uitgedelg moet word nie. Abel het nie n  formule om in die hemel te kom nie. Gays is ook mense.

Gelukkig kan 1% van moderne mense sonder reklametaal dinge self uit puzzle. Tot n mate.

13 antwoorde op Reklame

  1. monicahaddad het gesê op Julie 23, 2012

    Ek was gelukkig; my karma ran over my dogma 😉

  2. shlwanjan het gesê op Julie 23, 2012

    *****

  3. Vetjan het gesê op Julie 23, 2012

    Ja, as jy wil sien hoe word perdedrolle as vye verkoop lees hier :

    http://kletskerk.co.za/articles.php?article_id=20&page=articlesearch

    Ou Abel praat ‘n hele onderhoud vol, maar duck and dive al die pad. bullshitter.

  4. TS het gesê op Julie 23, 2012

    My dogma het die naweek oor die draad gekuier!

  5. lora2me het gesê op Julie 23, 2012

    Jy’s reg: “uit-puzzle” is nie vir almal nie en daarom val mense soms totaal en al vir elke nuwe idee wat mooi en helderkleurig voor hulle neergesit word.

  6. benvanbruggen het gesê op Julie 23, 2012

    n Hy of n sy ? Reggemaak ?

  7. benvanbruggen het gesê op Julie 23, 2012

    Ek dink Abel is n groot verbetering op
    die deursnee kreasionis.
    Ek gun hom n verdienste. Daar is n mark vir wat hy verkondig.

    Dankie vir die link

  8. benvanbruggen het gesê op Julie 23, 2012

    Ou grapjas !

  9. benvanbruggen het gesê op Julie 23, 2012

    Angus en Macauley weet hoe om n produk te bemark.

  10. Carol460 het gesê op Julie 23, 2012

    Natuurlik is gays ook mense en hulle moet gerespekteer word. Die mense is lief om die Bybel aan te haal, maar daar is nie klein en groot sondes nie. Dus is ons almal skuldig !!! Abel Pienaar se toon op rys !

  11. bloukaap het gesê op Julie 24, 2012

    Monica, djy lat my smile …..

  12. Janklaas het gesê op Julie 27, 2012

    Ek tjek jou nog uit, maar ek vermoed ek hou van wat jy sê.

  13. benvanbruggen het gesê op Julie 27, 2012

    Ek hou van jou prentjie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.