by

Peasant TV Saterdagaand

Julie 22, 2012 in Sonder kategorie

Babel is n onstellende (lang) movie. Brad Pitt. Morocco. Mexico. Tokyo.

n Halfuur standup (Engelse) comedy. 

Wie kan saam praat ?

5 antwoorde op Peasant TV Saterdagaand

  1. 99 channels and nothin is on…

  2. TS het gesê op Julie 22, 2012

    glimlag… lekker dag

  3. wesnwew het gesê op Julie 22, 2012

    ons het ook peasant tv, maar dis ‘n luxury wat ons net kan geniet as ons by die kinders se Dvd’s kan verbykom… Ergste is hulle kyk die goed oor en oor

  4. Twaksak het gesê op Julie 22, 2012

    Ag, toe kon ek nie saampraat nie.

  5. sirpsa het gesê op Julie 22, 2012

    Ook nie ekke nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.