by

Trooswoorde

Julie 21, 2012 in Sonder kategorie

Ek was nooit n mooi ou nie. En toe kom die ouderdom. Nou stem almal saam ek is vrek lelik. Ek ook.

Vanoggend kom n trooswoord. Karaktervol.

Ja, die soort gevreet wat vir n skilder n uitdaging is.

20 antwoorde op Trooswoorde

  1. Wrong het gesê op Julie 21, 2012

  2. TS het gesê op Julie 21, 2012

    ‘mooi’ is so overrated!

  3. slank ook, Tina

  4. Baie girls is mal oor lelike ouens. Jy is altyd in met n kans as jy nie n opperste doos is nie.

  5. HeavyHenry het gesê op Julie 21, 2012

    🙂

  6. HeavyHenry het gesê op Julie 21, 2012

    Jis wil jy ons nou vertel jy’s vet ook?

  7. Dankie tog

  8. Nie te erg nie, Henry. Ek wou eintlik vir Tina troos.

  9. loudavisi het gesê op Julie 21, 2012

    Ag, Bruggie, jy’s reg nes jy is!

  10. HeavyHenry het gesê op Julie 21, 2012

    Tina is ‘n tawwe tannie – sy hettie veel troos nodig nie…

    🙂

  11. Dankie , Lou

  12. Ja, n tawwie tannie en ons vermaaklikste blogger

  13. TS het gesê op Julie 21, 2012

    Eeeeeeemmmmmm Engel wil jy my troos oor ek vet is? tsk, tsk!

  14. TS het gesê op Julie 21, 2012

    Julle is op dun ys as julle dink ‘vet’ en ‘mooi’ is sinonieme?

  15. HeavyHenry het gesê op Julie 21, 2012

    Net so bruggie!

  16. Carol460 het gesê op Julie 21, 2012

    He – he ! Kan nie so erg wees nie !

  17. Wat is jou trooswoord, Caro ?

  18. Carol460 het gesê op Julie 21, 2012

    Nee, o aarde, ek weet nie.Stuur my ‘n foto sodat ek jou kan sê.;-)

  19. Dis nie reg om 40 jaar gelede se fotos te stuur nie. Ek is al so lank karaktervol, dat ek geen nuwer fotos het nie.

  20. Carol460 het gesê op Julie 22, 2012

    Klink soos ek. Ek is nie baie lief vir ‘n kamera nie !

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.