by

Weermag

Julie 13, 2012 in Sonder kategorie

Ja , daar sal vir lank nog n weermag in ons land wees want dit help met werkloosheid. Maar moenie geld op n weermag mors nie.

Beperk die aantal generaals  en ouens wat meer a R9000 per maand kry. Bespaar op  toerusting veral duikbote, kanonne, tenks en duur vegvliegtuie.

Gebruik die gespaarde geld om veel meer polisie op te lei. Dit help ook met werkloosheid. Minder leeglêers wat gangstas word.         

8 antwoorde op Weermag

  1. Yeh Booooo …. and let us keep on fighting crime with crime !!! It is a roaring trade .

  2. HeavyHenry het gesê op Julie 13, 2012

    Is daar ‘n verskil tussen ‘n poliesman en ‘n gangsta?

  3. TS het gesê op Julie 13, 2012

    Ek stem saam met die weermag. Laat hulle help met opleiding by skole. Kry vir hulle ‘n spsifieke doel … op die oomblik word hulle opgelei en verder lê hulle rond.

  4. Ek ken n paar goeie polieste. Kom ons hoop die varke word minder.

  5. Goeie idee, Tina. Selfs die ongeletterdes kan help met sport.

  6. HeavyHenry het gesê op Julie 13, 2012

    Dis amper soos om te hoop dat ‘n vrot appel weer gaan gesond word!

  7. Ek wens die regering wil wakker skrik !

  8. Weermag kan help met opruim van al die gemors in die riviere en selfs met uitkap van uitheemse plante en bome.Daar is soveel werk wat hul kan doen.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.