by

Wie

Julie 10, 2012 in Sonder kategorie

is die regte een om n nuwe biografie oor Catherine the Great deur Robert Massie te lees en bespreek ?

Die Russiese adelikes moes destyds soos  Engelse hulle bo-lippe styf hou oor die eskapades van hierdie Czarina.

Wee die hofknaap wat haar nie kon bevredig nie. Praat van performance anxiety !

Nee, sy is glo nie noodlottig beseer toe sy met n hings wou paar nie.

Massie onthul sy is roemloos heen op n commode na n beroerte.

Ek hoop die bloggers met kindles sal Massie se boek deurkyk.  Is die Czarina te onsmaaklik vir die leesklubs ?

11 antwoorde op Wie

  1. Wys jou net al die “breeding” kon nie keer dat ‘n mongrel uitkom nie.

  2. TS het gesê op Julie 10, 2012

    Klink na ‘n wille vrou daai!

  3. Carol460 het gesê op Julie 10, 2012

    Klink rof maar vrek interessant !

  4. Glo n sterk leier ook.

  5. n Kombinasie van Lady Gaga/Madonna/Thatcher ?

  6. ek glo nie alles wat in biografiese literatuur opgedis word nie .

    in “Die Mense van my Asem” word die skrywer voorgehou as ‘n talentvolle sanger/liedjieskrywer.

  7. HeavyHenry het gesê op Julie 10, 2012

    *grin*

    Die hings storie laat meens met ander ogies na “The Great” kyk…

  8. Hullo , Henry. Onwaarskynlike storie.

    A Bridge too far vir beide partye, meen ek.

  9. Steve vertel self sy storie. (auto biograaf) en ja, hy is nie beskeie nie.

    Ek hoop Massie is n ernstige, navorsende
    biograaf wat n enigmatiese vrou wat twee eeue gelede oor n verspreide (grootliks barbaarse) volk regeer het,probeer verstaan.

  10. Sal dit op my kindle laai.

  11. dis goeie nuus, bytjie.

Los ’n antwoord vir exionperfexi. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.