Wie
Julie 10, 2012 in Sonder kategorie
is die regte een om n nuwe biografie oor Catherine the Great deur Robert Massie te lees en bespreek ?
Die Russiese adelikes moes destyds soos Engelse hulle bo-lippe styf hou oor die eskapades van hierdie Czarina.
Wee die hofknaap wat haar nie kon bevredig nie. Praat van performance anxiety !
Nee, sy is glo nie noodlottig beseer toe sy met n hings wou paar nie.
Massie onthul sy is roemloos heen op n commode na n beroerte.
Ek hoop die bloggers met kindles sal Massie se boek deurkyk. Is die Czarina te onsmaaklik vir die leesklubs ?
Blikskottel het gesê op Julie 10, 2012
Wys jou net al die “breeding” kon nie keer dat ‘n mongrel uitkom nie.
TS het gesê op Julie 10, 2012
Klink na ‘n wille vrou daai!
Carol460 het gesê op Julie 10, 2012
Klink rof maar vrek interessant !
benvanbruggen het gesê op Julie 10, 2012
Glo n sterk leier ook.
benvanbruggen het gesê op Julie 10, 2012
n Kombinasie van Lady Gaga/Madonna/Thatcher ?
exionperfexi het gesê op Julie 10, 2012
ek glo nie alles wat in biografiese literatuur opgedis word nie .
in “Die Mense van my Asem” word die skrywer voorgehou as ‘n talentvolle sanger/liedjieskrywer.
HeavyHenry het gesê op Julie 10, 2012
*grin*
Die hings storie laat meens met ander ogies na “The Great” kyk…
benvanbruggen het gesê op Julie 10, 2012
Hullo , Henry. Onwaarskynlike storie.
A Bridge too far vir beide partye, meen ek.
benvanbruggen het gesê op Julie 10, 2012
Steve vertel self sy storie. (auto biograaf) en ja, hy is nie beskeie nie.
Ek hoop Massie is n ernstige, navorsende
biograaf wat n enigmatiese vrou wat twee eeue gelede oor n verspreide (grootliks barbaarse) volk regeer het,probeer verstaan.
Perdebytjie het gesê op Julie 18, 2012
Sal dit op my kindle laai.
benvanbruggen het gesê op Julie 18, 2012
dis goeie nuus, bytjie.