by

Twee Formidabele Swart Vroue

Junie 27, 2012 in Sonder kategorie

Wie van julle kyk SABC 3 se sake nuus ? Dan sal julle weet Tembisa Marele het heelwat tussen die ore .

Mooi, intelegente, sterk vrou met n MBA graad. Google haar gerus.

Zuma se vierde vrou het ook n MBA.

Kom ons hoop vroue soos die werk agter die skerms om ons land weer op koers te kry

11 antwoorde op Twee Formidabele Swart Vroue

  1. Wrong het gesê op Junie 27, 2012

  2. Swart vrouens het DIT, veral ussen die ore OOK…Wit vrouens het DIT eenvoudig nie, en blykbaar weet ook nie hoe of waar om DIT te kry nie…regtig jammer, SA kon soveel beter af gewees het as ALMAL saamspan…

  3. TS het gesê op Junie 28, 2012

    hoop jy is reg

  4. Neander het gesê op Junie 28, 2012

    Jip, Tembisa is goed ingelig.

  5. SA het baie oulike mense.Dis jammer ons hoor net altyd van die mislukkings.Maar nouja..

  6. Tina, hoe spel mens intelegente ?

    Van nou af gebruik ek slim.

  7. Hullo Bytjie. Wees n teflon kurk. Dan
    kry niks jou onder nie en kleef ook nie vas nie.

  8. HeavyHenry het gesê op Junie 28, 2012

    Bwhaahahaha!

    Dis beter om ‘n vier letter woord te gebruik as ‘n lange…

  9. Al die opleiding sal niks help as hulle gekniehalter is met uitgediende commie ideologie en rasse vooroordeel nie.

  10. TV is laaste op ons lysie!
    Dankie vir jou inloer by my!

  11. Twaksak het gesê op Junie 29, 2012

    Ons land het sulke oulike mense.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.