by

FMR

Junie 27, 2012 in Sonder kategorie

MENSA toets weer in ons voorstad. Ek is bang ek dop. Voel meer tuis in DENSA.

6 antwoorde op FMR

  1. TS het gesê op Junie 27, 2012

    Daar is ‘n paar ontoetsbare mense hierrond…aan die ander kant is die skaal nie hoog genoeg

  2. Het dit nie maar geweldige snobwaarde en beteken dit werklik iets behalwe vir die ou wat die pampier kry?

  3. ek is ook maar ‘n baie gelukkige opbetaalde lid van die Dig Klub.

  4. Slim woordspeling.

  5. Die outoriteit op die linetblogs oor IQ is natuurlik Johan Pienaar – hy het sagteware geskryf wat uit enige mens se blogpatroon kan bepaal hoe slim of dom so ‘n persoon is .

    Die program werk deur o.a. ‘n meta-analise van tikfoute , spelfoute , woordkeuses en metaforiese taalaanwendsels te doen, asook in en tussen die bloglyne mense se voorkeure op alle lewensterryne waar te neem.

    Ek val gelukkig in die Moroon klassifisering…en daarom is my regsaanspreeklikheid laag en eie verantwoordelikhede baie min.

  6. Carol460 het gesê op Junie 27, 2012

    Nee o aarde, hulle sal my kyk asof ek ‘n insek onder ‘n mikroskoop is. 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.