Jy blaai in die argief vir 2012 Mei.

by Bruggie

Ferdie

Mei 1, 2012 in Sonder kategorie

Lees gerus Ferdi Greyling se rubriek in Beeld. Hy vertel van n skaars ding wat  binne  5 jaar

uitgeput gaan raak maar dan kom die goeie nuus. Die slim wetenskaplikes het n plaasvervanger ontwikkel.

 Kortom: Die mens is slim genoeg om groot promleme op te los behalwe een.

Mense kan nie ophou om vuis in die lug opgesweep te raak deur politieke narre wat haat

oor n megafoon skree nie. Hy kon bygevoeg het fanatieke godsdiensleiers wat opsweep.