by

sak

Mei 30, 2012 in Sonder kategorie

Die koffiemoer sak, n bui sak, sak Sarel, die son sak – almal neutrale gevoelswaardes . Sak n gewone werkwoord.

Maar dan kom rugby en die voorry. En ons verneem dat Karstens Saterdag vir die Stormers of vaskop gaan sak.

Enorme gevoelswaarde. Karstens is n redder. Of is hy oor die muur ?Plaas hy sy lewe op die spel deur in die voorry te sak ?.

Moet Stormer ondersteuners juig, of moet hulle wanhoop ?

Karstens speel nie op vaskop nie. Nee, hy sak.

Ook n Afrikaanse kultuurgebeurtenis is n skrum wat sak. Skande as ons skrum opgefrommel word.

6 antwoorde op sak

  1. abrham het gesê op Mei 30, 2012

    en dan sit ons in sak en as, as daar verloor word. wat van sak, sarel/gieter, pa wil ‘n bok skiet!

  2. frikve het gesê op Mei 30, 2012

    As hy nie sy kant bring nie gaan die Stormers met die SAK patats sit!!

  3. abrham het gesê op Mei 30, 2012

    sien jy ‘n celeg, jy het ‘n groupie trol

  4. Inderdaad, Frik

  5. gieter het klaar gesak

  6. loudavisi het gesê op Mei 30, 2012

    Sal maar net moet wag en kyk….of liewerste nie kyk nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.