by

Melinda Gates

Mei 20, 2012 in Sonder kategorie

Ek luister/kyk vanoggend na Melinda waar sy n TED praatjie lewer. Google gerus vir TEDxChange of Melinda Gates:Let’s put birth control back on the agenda again en kyk self.

Sy pleit vir n dringende bespreking van die beskikbaarstelling van voorbehoedmiddels in Afrika, Indië, sekere dele van Latyns Amerika.

Een voorbeeld wat sy noem: n Vrou in Senegal stap elke 3 maande hoopvol na n ver kliniek vir haar voorbehoedinspuiting.

Dis haar keuse, want haar man is onverskillig. Sy het reeds vier kinders. Haar lappie grond lewer skaars genoeg kos. Sy wil haar

kinders se lewenskanse verbeter.  Maar elke keer moet sy weerloos terugkeer , want die kliniek sit sonder voorraad.

Melinda Gates wil op voetsoolvlak vroue in Afrika bemagtig.

Sy het begrip vir tradisionele besware. Vir Patriagale gemeenskappe. Vir Godsdienstige teenkanting. As Katolieke vrou wil

sy nederig vra dat die regte van vroue om te kies hoeveel kinders hulle wil hê, erken moet word.

Asseblief. Kry hierdie vrou se praatjie op jul skerms en julle sal saam uitroep

“Melinda Gates,    JY   is n vrou en n redenaar duisend   !”

12 antwoorde op Melinda Gates

  1. louisna het gesê op Mei 20, 2012

    Skerp talentvolle girl was goeie dinge doen.

  2. TS het gesê op Mei 20, 2012

    Voorwaar!

  3. my opinie is dat die kunsmatige toediening van hormone deur die voorbehoedmiddels die toename van kanker onder daardie mense gaan bevorder.

    maar beslis moet hulle aanwas onder beheer gebring word op een of ander manier

  4. Wat van die Blanke Pouse in Rome, Italia???
    Wat volstrek weier dat hul Swart onderdane en goeie gelowiges kondome mag gebruik???
    Hoekom nowm jy dit nie?
    Of is Juf Gates nie mans genoeg vir die poepol pouse en die korrupte kerke nie?

  5. Gelukkiig het wittes amper reeds niks kinners nie, of die oorlewendes vrek af aan dwlems…dit help al…elke witte is een moerse vark en vraat…hulle vreet en verober dieselfde hoeveelheid as 6 ander mense…kapater die Blankes en die probleem is opgelos…

  6. Wens jou pa kon onder die mes kom – voor jou geboorte

  7. Eks die Messias wat die pad lei vir die Blankes weg van volstrekte idiootlikheid weg…volg…en wees geseend…

  8. Gelukkig is jy mans genoeg, Francois. Wat sou ons sonder jou doen ?

  9. Ja die 3 maande inspuiting is nie ideal nie, maar die vroue kies dit soms noodgedwonge en vanweë omstandighede.

  10. Blikskottel het gesê op Mei 21, 2012

    Die geld is beskikbaar maar korrupsie sorg dat dit omtrent altyd in verkeerde hande beland.

  11. Blikskottel het gesê op Mei 21, 2012

    Wat van al die swart diktators en kriminele wat steel dat dit so klap?

  12. kom ons hoop Melida en die Foundation kan die korruptes systap en die geld by die probleme kry.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.