by

Kletsgras

April 25, 2012 in Sonder kategorie

Almal wat werklik kwaliteit wil lees , begin by Kletsgras waar hy jare gelede oor sy verblyf in Engeland hier begin blog het.

n Reus. Beethoven aanhanger, Rugby kommentator, jong oupa, besoeker van sieklikes, soeker na sinvolle godsbegrip.

Soepel taal virtuoos.

Ai ! Lekker.

7 antwoorde op Kletsgras

  1. Unicorn007 het gesê op April 25, 2012

    Ja, ek moet sê sy pos vandag oor die ateis christen was uitstekend.

  2. TS het gesê op April 25, 2012

    Ek lees al lankal… en stem regtig met jou saam.

  3. avega het gesê op April 25, 2012

    Jy sal net so beindruk wees as jy weet wat hy als in SA gedoen het voor hy Engeland toe is. Voeg by jou lysie; briljante liriekskrywer, komponis, musikant en sanger, TV aanbieder, dinamiese spreker (prediker), skrywer, amazing man, pa, vriend en mens … ek moet ophou hy sal nie hou daarvan as ek sy beuel so blaas nie.

  4. Ek is nie verbaas nie , Vega. Ons is bevoorreg om met so n mens hier in aanraking te kom .
    Terloops , dit is n jammerte van anonimiteit – mens kan nie oor uitstaande bloggers gaan google nie.

  5. Wag laat ek gou gaan lees….

  6. sirpsa het gesê op April 29, 2012

    Ek het nogal my eerste en enigste kommentaar daar by WordPress by hom gelewer. Nuwe ding vir my, die hele WordPress-storie. Voel te ongemaklik daar om self te blog.

  7. Aspris, ek is skaars gemaklik met Litnet
    se blogs nou moet ek ook weer nuut by WordPress begin. Blog Kletsgras nou
    slegs op WordPress ? Ek vind dit jammer
    dat mens dalk kontak met kwaliteit bloggers kan verloor as n mens nie
    vaardig genoeg is om hulle op ander sites
    uit te snuffel nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.