by

Belt

April 15, 2012 in Sonder kategorie

Ek was lank laas onner die belt maar vanoggend besef ek dat ek my vrouevrinne in twee groepe kan verdeel.

1. Die lankmoediges wat oor en oor saam lag as ek weereens n kom grappie maak.

2. Die suur dose vir wie ek my lip moet zip en maar die ou grappie alleen moet geniet.

Vanoggend kuier een van die tweede groep. n Tante wat seker 20 jaar gelede gekom het. Daarom is dit so snaaks

(vir my) as sy vertel hoe sy bo-op n dak was om blare te verwyder en nie kon hoor toe toe werksmense haar roep om die hek oop te maak nie. “Well, I eventually came when they called louder.” Kinky, seg ek jou.

16 antwoorde op Belt

  1. Jy’s n groep ener. Dankie

  2. loudavisi het gesê op April 15, 2012

    HAHA!
    Fyngesny..

  3. Gaan ek ooit eendag groot word , Lou.

  4. Ag ek dink baie keer geniet die sures ook maar daardie grappies. Mag net nie wys dat hulle dit geniet nie.

  5. Jy’s reg, Latino

  6. erikavz het gesê op April 16, 2012

    Wel at least sy kan nog………

  7. Oumas op dakke in NZ wat kom ?

    Hullo ou grapjas.

  8. erikavz het gesê op April 16, 2012

    Jy sal verbaas wees wat ons oumas hier in NZ alles aanvang

  9. HeavyHenry het gesê op April 16, 2012

    🙂

  10. lora2me het gesê op April 16, 2012

    Ek wed jou sy sou nie gelag het as sy in die tweede groepie hoort nie! (Om die waarheid te sê sou sy die grappie ook seker nie gevang het nie.) 😉

  11. Lank laas fyn gedraai

  12. Ja, n groep twee-er kom maar traag, veral op n geriffelde dak.

  13. Hullo Henry, wanneer gooi jy weer n skuinse ?

  14. Kom, kommers. Ek verneem komkommers is nogal handig.

  15. krokowaan het gesê op April 17, 2012

    net nie in die skande steek nie ..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.