by

Bondig

April 13, 2012 in Sonder kategorie

Jare gelede (vroeg sestigs) was daar elke etenstyd op die Wits Kampus genooide sprekers om politiek te praat.

Die linkses was die aktiefste en die ingenieurs die regse opponente. n Gewilde linkse spreker was so n Max du Preez tipe Afrikaner.

Die formule was die spreker verdoem die jongste Regering stommiteit vir so tien minute en dan begin die sports:Vraetyd.Eintlik

snedighede en steekhoue verbloem as vrae wat die gevatte spreker of opvolg vraestellers onskadelik moet stel met gevathede

van hul eie. Eenkeer daag die Max-kloon weer op. Miskien was hy babbelas of miskien was dit die geval kom ons mors vandag nie tyd nie. Hy val weg met “Lekker om weer hier te wees. Laat kom die vrae.. “

Soos ou Sol Kerzner by die vergadering van aandeelhouers vrae oor sy omkoop van Mtanzima systap met… Folks, lets not waste time. All the boring facts in this thick report prove that Sun International made a pisspot full of money… Let go party.

5 antwoorde op Bondig

  1. TS het gesê op April 13, 2012

    gladde kalante…

  2. Hullo Tina. Hou gaan dit met jou en Johnny ?

  3. HeavyHenry het gesê op April 13, 2012

    🙂

  4. Daan2409 het gesê op April 13, 2012

    Kan dit goed onthou. Ons as afrikaanse studente het nog die witsies met eiers gaan gooi.

  5. lora2me het gesê op April 13, 2012

    Dis was soos om in ‘n leeuhok te spring as ‘n Max-kloon vraetyd op kampus gegee het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.