by

jongelinge

April 12, 2012 in Sonder kategorie

Hiers n verhaal van n ongelukstoneel. Besig om die beseerdes knap te versorg is talle

hardebaard verpleegsters/teater seniors/ matrones. n Kar hou stil en n jong knaap

spring uit.

“Staan opsy ! Ek’s n derde jaar mediese student.”

My laatlam wat n paar Unisa sielkunde take ager die blad het, verdien agting in sy groep

as “die sielkundige”.

10 antwoorde op jongelinge

  1. HeavyHenry het gesê op April 12, 2012

    🙂

  2. TS het gesê op April 12, 2012

    tragies…

  3. benvanbruggen het gesê op April 12, 2012

    Hullo, julle twee.

  4. lora2me het gesê op April 12, 2012

    Klaar volleerd!

  5. loudavisi het gesê op April 12, 2012

    gmph!
    Aan die ander kant: Kan niks teen die ywerige jong wannabe dr se meelewing en selfbeeld sê nie

  6. benvanbruggen het gesê op April 12, 2012

    Ons het ook alles geweet toe ons jonk was, Lou.
    Goeie selfbeeld is noodsaaklik.

  7. avega het gesê op April 12, 2012

    Dis embarrassing as ek terugdink. Ons het die hele wereld se probleme opgelos…tot in die vroee oggendure.

  8. palamino het gesê op April 13, 2012

    Ons kunsstudente was die ergste!

  9. benvanbruggen het gesê op April 13, 2012

    Hullo Pronk. Eers as die werklikheid inskop word ons leefbaar.

  10. palamino het gesê op April 13, 2012

    dis nou baie mooi gestel! Maar ek is nie so seker of ek al leefbaar is nie 😀

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.