by

Zorba

April 9, 2012 in Sonder kategorie

Vir Zorba is die grootste sonde as n vrou n man bed toe nooi en hy gaan nie.

8 antwoorde op Zorba

  1. frikve het gesê op April 9, 2012

    Ek dink dis erger as hy haar uitnodiging aanvaar – en nie kom nie – – -.

  2. HAha..Die kom het ou Zorba blykbaar nie gepla nie.

  3. lora2me het gesê op April 9, 2012

    Dis hoekom hy op ‘n eiland woon en kaal rondhardloop. 😉

  4. DallaSePa het gesê op April 9, 2012

    Skerp Frik!

  5. Immer gereed om nie te sondig nie, ou Zorba.

  6. HeavyHenry het gesê op April 10, 2012

    🙂

  7. jeanihess het gesê op April 11, 2012

    Dankie vir die kuier:) Nou lekker hier op jou blog gelees

    O, en ons kan altyd so or drie jaar gaan kyk…

  8. jeanihess het gesê op April 11, 2012

    Dankie vir die kuier:) Nou lekker hier op jou blog gelees

    O, en ons kan altyd so or drie jaar gaan kyk…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.