by

Slim vang sy baas

Januarie 29, 2012 in Sonder kategorie

Ek versuim om n vlieg te red wat verdrink en voel effens skuldig. Die Hindus glo alle lewe is heilig.

Nou wonder ek: As mense so huiwer om dood te maak, dan moet hul soldate maar vrotterig wees.

En dan word hulle oorrompel deur beter krygers.

Seker maar weer n geval van inkonsekwentheid- jy red vliee maar jy wis ander volke uit wat jou aanval.

Hoe anders sou die Hindoebeskawings so lank oorleef het.

Wat seg Neander.

Ag natuurlik ! Kammasutra.  Hulle naai so lekker dat hulle soos vliee aanteel. En die invallers kammasuut

eerder as baklei.

10 antwoorde op Slim vang sy baas

  1. avega het gesê op Januarie 29, 2012

    Die Indiërs is nogal baie verdraagsame mense. Moenie die Hindoes met Moslems verwar nie.

  2. Verdraagsaam tot op n punt. Pakistan en Indi e is
    altwee atoommoonthede.

  3. n Goeie verskeidenheid bloggers vandag
    op die Sabbath. Bileam is verskoon.
    Nou mis ons net vir Anha. Met n vladdering van Trolle en n moerse FAAIT.
    Selfs ou Francios het nog nie gebraak nie.

  4. 🙂

    Kan werk!

  5. TS het gesê op Januarie 29, 2012

    Engel praat jy met jouself?

  6. Ja, dit spaar n blog en gee vir die wat
    kwaad is oor die kammasuut iets om die moer te laat sak.

  7. Ek red gewoonlik die bye wat water in die swembad kom drink en hulle dan misgis en hulle vlerkies laat natword….MAAR oor vliee worry ek nie!

  8. Die bleddie goed moet n skeppingsfout wees, Lou.

  9. *glimlag*

  10. Ek het al ‘n mier gered wat uit ‘n stomp in my braaivleisvuur gekruip het. En ‘n tor wat op sy rug beland het omgedraai.Tog sal ek ‘n glasie lig op ‘n suurstofdief wat gevrek het.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.