by

lekker

Januarie 28, 2012 in Sonder kategorie

Twee lekker woorde om in Afrikaans oor die tong te laat rol is

WURM

en

WRIEMEL.

Die Engelse WORM is flou. WRIGGLE kielie lekker

Maar ai, daardie lekker sensuele RR e in Afrikaans.

16 antwoorde op lekker

  1. TS het gesê op Januarie 28, 2012

    Ja veral inwurm…

  2. Die Belge hier waar ons is, rol hulle erre vigskgiklik

  3. woord wat ek die laaste ruk hoor is oorwurm wat vir my net so lekker beskrywend is.
    (daai liedie wat by jou oor inwurm en dan in jou kop bly rondwriemel)

  4. Lekkerrrrr

  5. Hullo , Lou

  6. Engelse mis baie,omdat hulle nie wil gggg en rrrrr nie!Dis amper soos vloek..laat al die emosies uitkom!

  7. Spyker op die kop, Perdebytjie

  8. …en DROL pas ook mooi in. Natturlik nie as vloekwoord bedoel nie maar om ‘n sekere tipe mens te beskryf.

  9. Jy’s reg !

  10. Behoede ons van die inwurmers

  11. Trakie het gesê op Januarie 29, 2012

    Jaaaa! En moenie van brrrruggie vergeet nie.

  12. Ja Wrrragtag!

  13. Henry, die Skerpie

  14. Jy laat my wriemel van die lekker.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.