by

Sulke Bliksems.

Desember 31, 2011 in Sonder kategorie

Hart vashou oor wilde tieners op Margate ? Wat van hartvashou oor wilde veertigers.

Elke jaar staan twee 7O plus Gautengers hulle lieflike vakansiehut/huisie in die Wildernes

aan hul knap seun af . Die knaap stres heeljaar om sy spesialis ingenieursaak aan die gang te hou.

Vir n paar dae ontmoet hy sy universiteitspelle om barbaars te ontstres.Die ouers vrees dat hul huisie

skade kan optel. Hulle pla die jongelinge met gereelde oproepe om tog op hierdie of daardie te let.

Die mannetjies besluit om terug te slaan. Laatnag stuur hulle die n SMS.

“Waars die brandblusser ?”

Binne sekondes lui hul foon.

13 antwoorde op Sulke Bliksems.

  1. TS het gesê op Desember 31, 2011

    sjoe…

  2. Ou-Top het gesê op Desember 31, 2011

    As jy gee moet dit onvoorwaardelik wees. Die seun het dit pragtig onder sy Pa se aandag gebring. Baie beter as:
    ” Ag fok Pa, jy maak die lewe hel vir ons hier, ons sal niks breek nie, en as iets breek sal ek dit met beter vervang. Maar ek kan nie my foon afskakel nie, want ek worry oor julle, netnou word een van julle siek en julle kry my nie.”

  3. avega het gesê op Desember 31, 2011

    Janee as ek na my skoonseuns kyk, wonder ek of mans ooit grootword.

  4. Bwhaahahaha!

    Regte Bliksems!

  5. Bwhahahaha!
    Dis nou ‘n lekke natte..
    😀

  6. ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====
    Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag……welcome to
    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $33

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $33

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $16

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $12

    New era cap $9

    Bikini (Ed hardy,polo) $18

    ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====

  7. Uitstekend!

  8. Twaksak het gesê op Januarie 2, 2012

    Hehe! Maar mens moet nogal bekommer oor veertigers! Vra vir my!

  9. Goed gestel!

  10. Berwick het gesê op Januarie 6, 2012

    (-:

  11. Hullo Berwick. (Ek is IT gestremd dus raai ek oor die betekenis van jou en ander se leestekenresponses. Ogies/neus/smaailmond ?)

  12. Ek is in die proses waar ek nie die kinders vertrou om behoorlik na die huis te kyk nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.