by

Francois Williams

Desember 23, 2011 in Sonder kategorie

Bloggers, Geen normale mens kan so non-stop kakpraat soos F.W. nie.

So aanhou teen die stroom op swem nie.  Dag na dag reaksie probeer

uitlok deur Afrikaners,die Weste, Christene … ag nou ja, you get my drift.

Sy ergste straf sal wees as almal him ignoreer. Maar dit sal wreed wees.

Die man smag siek na aandag.

Ek vra dat ons almal hom nou en dan beledig en maak asof hy ons irriteer.

Hy is na alles n mens.

17 antwoorde op Francois Williams

  1. Wie is Francois Williams?
    🙂

  2. Vetjan het gesĂȘ op Desember 23, 2011

    Alhoewel jou inskrywings baie mooi skoon is, maak dit net soveel sin soos Franswaaa s’n.

  3. bloukaap het gesĂȘ op Desember 23, 2011

    jy moet FW verstaan. eerstens is hy ‘n getroue Vrystaat ondersteuner. ook het hy ‘n goeie sin vir humor. aandag kry hy juis baie daar waar hy woon. hy geniet dit net om die mense op die blog bietjie erg op te wen. dit pis my af as hy Christendom beledig, maar deur die jare het ek besef hoekom hy dit doen, en hy sal wel in tyd deur sy soeke by die regte antwoorde kom. my grootste probleem met FW is dat hy nie die begrip het om te besef die WeeeePeeee is die beste op aarde nie. en DIT terwyl ek weet hy het lank innie Kaap gewoon. maar die hoop beskaam nie.

  4. “Hy is na alles n mens.”

    Ja miskien – maar het hy ‘n binnenste?

  5. Alien ?

  6. Yip, die hoop beskaam nie, ou Wyse

  7. The 64 dollar question, Thomas

  8. Wie weet?

  9. Happy 2012 new year,Merry Christmas ,Christmas top gift
    ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====
    Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag

welcome to
    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $33

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $33

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $16

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $12

    New era cap $9

    Bikini (Ed hardy,polo) $18

    ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====

  10. UNPOCO het gesĂȘ op Desember 24, 2011

    As hy Suid-Afrika so beledig is dit maar net sy manier van sĂȘ “Fokkit mense, ek verlang verskriklik huistoe, ek verlang na die mooi girls, die biltong, die braavleis, die bier en my mense.” Hy sal binnekort terugkom.

  11. Ek gebruik hom as vermaak…stupid mense laat my lag en beter voel oor myself.

  12. Hullo, Dirkie.

  13. Verdwaalde skaap ?

    Warr kom jy aan die snaakse naam, Unpoco ?

  14. UNPOCO het gesĂȘ op Desember 27, 2011

    Dit beteken: Klein Bietjie, dis Spaans. Ek het self so bietjie Spaanse bloed. Maar ek dink dis tyd dat ek dit verander. Ek is self moeg daarvoor.

  15. INSHITNIA het gesĂȘ op Desember 28, 2011

    Nou gee jy my mos idees….

  16. INSHITNIA het gesĂȘ op Desember 28, 2011

    ‘n Baie omgekrapte binneste Henry

  17. Twaksak het gesĂȘ op Januarie 2, 2012

    Wie is Francois Williams?
    Hehe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.