by

Juig vir Engels , ook.

Desember 15, 2011 in Sonder kategorie

Ons tweetalige Afrikaners (99.9% ?) het met ons gatte in die botter geval.

Ons geniet Afrikaans en OOK Engels. En soms is Engels lekkerder.

Hoekom se ek so ?

Ek pas my huurder se cute worshond op. Die lewendige brakkie is n plesier.

Hy snuffel elke paar uur my kombuis en stoorkamer se gleuwe deeglik deur.

As n muis of n rot onlangs daar geloop het, raak hy opgewonde. 

Die rotte en muise trap in hul spoor. Hierdie mannetjie is hulle Moses.

En waarom waardeer ek Engels as ek vir Wors dophou ? Because he

takes the phrase “I smell a rat !” to a new level.

11 antwoorde op Juig vir Engels , ook.

  1. abrham het gesê op Desember 15, 2011

    en nog ‘n knerts nederlands ook

  2. Bietjie Duits help ook – eenmaal in ‘n leeftyd maak mens ‘n drietalige pun…

  3. TS het gesê op Desember 15, 2011

    veeltalige worshonde is dun gesaai!

  4. Hehehe ..ou snaaksie.
    Hierdie Wors se lyftaal en lees van lyftaal is tops.

  5. Kyk of ons daai pun snap, Henry.

  6. Godverdorie, wij sijn inderdaad
    gezeend

  7. Ek geniet die oppas van die Cuty

  8. Elke taal wat jy ken , maak jou ryker.

  9. laat my weet as jy die worshondhotel bedryf uitbrei.

  10. cute woefies die worsies… ek is weer mal oor rotties… sal weer ene kry wanneer my pyn oor my Orcha wat vergiftig is oor is. dis nou nog seer…

    HUGS

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.