by

Komediant

November 27, 2011 in Sonder kategorie

Ek en Mater sit heerlik en kakpraat. Ons het sopas

n lekker juicy steak agter die ribbes. Die fraaie

Angie bring filter koffie. Dis seker haar wegstappie wat Mater

uit die bloute laat vra :

 

“Wat is die vroulike van KOMEDIANT ?”

 

“Seker maar KOMEDIENNE” , speel ek saam.

 

Mater smaail net ondeund. Ek laat hom maar sy grappie geniet. Hy moet die spanning eers laat opbou. Na n ruk gee hy toe n clue. Dink aan

“kom” . En later nog n clue. Almal het twee en tien.

 

Selfs toe was ek te dom.

 

Mater moes dit toe vir my uitspel.

 

Manlik —– Kom-met-die hand

Vroulik——Kom-met-die-vinger.

 

Mater, jou ou blikskottel !

 

(alle eer aan Thomas se ramblings)

3 antwoorde op Komediant

  1. 🙂

  2. Jammer dat ek so sonder eers vra ingedonner het, Thomas.
    Dankie, dat jy nie suur getrek het nie.
    Almal kan aan die kwaliteit sien die blog kom nie van die meester self nie.

  3. Lekker snaakse enetjie …

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.