by

Oooooeps

November 25, 2011 in Sonder kategorie

n Omie in n vliegtuig hoog bo Vietnam beleef n senior oomblik.

Hy probeer die nooduitgangdeur oopmaak want dis sekerlik die toiletdeur.

En hy het n nood.

Ook in Vietnam slaag n jong man. Hy maak die nooddeur oop want hy wil die uitsig bewonder.

Gelukkig was die vliegtuig nog op die aanloopbaan.

9 antwoorde op Oooooeps

  1. TS het gesê op November 25, 2011

    Oeps…

  2. Tina , ek voorspel Malema gaan sy eie party
    launch met n groot march van Polekwane
    na Tswane. March jy voor ? Heelpad ?

  3. TS het gesê op November 25, 2011

    Net oorlat (lekker woord) ek en die man in dieselfde dorp vertoef is dit nie te sê ek ondersteun hom nie.

    Die eerste keer toe al die onderwysers moes gaan toi-toi het ek geweier. Ek was die enigste een op ons personeel – ek ondersteun die gedagte dat dit wat jy vir kinders leer deel van jou waardes moet wees. Ek protesteer nie deur optogte en ‘n geskreeu nie. (Fluister – ek het twee jaar gewag voor ek daai dag se salaris terug gekry het)

  4. Twee jaar gewag. Mooi. Jou verdiende
    loon. Toi toi is goeie oefening.

    Toemaar… jy bly n (vet ?) liefie.

  5. En WAAR’s daarie Vrydag grappies ?

  6. Oh my word.
    Daar is ook nie medisyne daarvoor nie 🙂

  7. As mede-seniele sal ek die omie sagkens aanspreek.

    Praat asb. hard met die jongeling wat die uitsig wou
    geniet , Leanne .

  8. ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====
    Wholesale Cheap Nike shoes with discount jersey, High quality T-shirts,ED hardy t-shirts,ED Hardy hoodies,ED hardy shoes,ED hardy Jeans,Evisu shoes,GUCCI shoes,LV Handbag,Chanel Handbag……welcome to

    Nike shox(R4,NZ,OZ,TL1,TL2,TL3) $33

    Handbags(Coach lv fendi d&g) $33

    Tshirts (Polo ,ed hardy,lacoste) $16

    Jean(True Religion,ed hardy,coogi) $30

    Sunglasses(Oakey,coach,gucci,Armaini) $12

    New era cap $9

    Bikini (Ed hardy,polo) $18

    ==== http://www.fashion-long-4biz.com ====

  9. Twaksak het gesê op November 27, 2011

    Hehe

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.