by

Skotse rokkie

November 22, 2011 in Sonder kategorie

Hoekom dra die Skotte nie gulpbroeke met ritssluiters onder hul kilts nie ?

Want die skape hoor te fyn en hardloop betyds weg as hulle daai sluiters hoor afrits.

Modderkoekie  bly glo asb geen skaap hoef vir n Highlander te vlug nie.

2 antwoorde op Skotse rokkie

  1. Dankietog jy’s cool.

  2. Skimp jy dat die kakpraters die baie
    gumboots nodig het want die kak le so
    diep ?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.