by

Woes en Wiel

November 20, 2011 in Sonder kategorie

Jare gelede kla Emile Joubert oor dubbele standaarde in porn.

Woes word mikroskopies verfilm.

Wiel nie.

11 antwoorde op Woes en Wiel

  1. TS het gesê op November 20, 2011

    ?? … miskien moet ek nie vra nie

  2. Definitief NIE op die Sabbat nie, Tina.

  3. *grin*

  4. Hello, D.s.P

  5. Moet ek hierdie blog as n 30 sek.speletjie pos ?

  6. salliewetie.

  7. Werklik, Rosie ?

  8. endlich het gesê op November 21, 2011

    nie net in porn nie, dis die lewe waarvan jy praat.. Soos my man tot diepe irritasie altyd begin neurie as ek begin moan oor hoe ek in my volgende lewe ‘n man wil wees: “it’s a man’s world…”
    skeef getrek
    deur baie dinge
    oa die emansipasie van die vrou beweging!

  9. dubbele standaarde? ek sal baie eerder na ‘n vreemde tannie se tietie kyk as ‘n vreemde oom se tollie 😡

  10. Elke mens het sy voorkeure, Freya

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.