by

Die Moderne (bevryde) Volksmoeder

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Ons ou toppe met die pense smag tevergeefs na die groen jong blaartjies.

Tina en kie. smag ook na die mooi jong manne met die abs. ..sug,sug…

Ontboesem ons matriarg  sy’s bly is sy het nie n pot geld nie.

Sy’s bang sy blaas alles op n katelknaap.

14 antwoorde op Die Moderne (bevryde) Volksmoeder

  1. TS het gesê op November 18, 2011

    hehehehe… jy is vrek snaaks…

    Ek wonder of dit darem nie lekker sal wees om ‘n pot geld op iemand te blaas. Geld kan baie plesier koop dink jy nie?

  2. mmmm….dwaal my gedagtes…..
    ek het nog ‘n jong blare aan my…dis net die takke wat half gevrek is

  3. Bwhahaha – trol jy vir Tina?

    😀

  4. Ek’s tevrede soos ek is, met die vrou wat my lief het. Jong blare kan maar ‘n ding goed laat verstik ook.

  5. Hmmmmmmmmmmmmmmm, dis klink nie na ‘n bad way om jou geld te blaas nie!

  6. Verstandige man, Blikskottel.

  7. Dis mooi, Tina, houtoog daardie katelknape.

  8. Solank jy jonk van blaar is, moet jy
    ligloop vir die pensmanne.

  9. Hoop daars n knaap in jy Krismiskous,
    Gobbie.

  10. Nooit gesien nie.

  11. My Xmas het vroeg gekom, ek het die mooiste man ontmoet! Sug….

    En ‘n man, nie ‘n kinners nie.

    Ek drool van oggend tot aand…

  12. TS het gesê op November 18, 2011

    hehehe… ek werk met kinders – ek speel nie met hulle nie.

    *ernstig* ek hou van mans, maar ek dink net die jongetjies is vermoeiend… ek wil nie werk nie en ek wil verantwoordelikheid deel en nie alles dra nie

  13. TS het gesê op November 18, 2011

    Klink lekker

  14. Heerlik heerlik!

    Ek grin en niemand in die hele wye wereld kan my afpie nie!

    Nog droooooooooooooooool………

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.