by

Rugby rules changed ?

Oktober 24, 2011 in Sonder kategorie

Suggestions.

1. The attacking team can choose a lineout, when awarded a scrum.

2. No long arm penalties for collapsing scrums . Instead , a tap-and run kick taken five meters towards the offenders’ line.

3. No long arm penalty for unintentional off-side handling of the ball. Instead scrum/lineout, or tap and run.

4. Try = 5 points, conversion = 3 points, penalty =1 point.

5. Each side alternately allowed 10 uncontested phases within five minutes. No more specialist fetchers and grey areas

    for refs. to judge at breakdowns. Rugby league has a tame, boring version of this feature. 15 man rugby can draw in

    defenders with pickup and go charges at the breakdowns but the attacking side is gauranteed 10 quick balls as soon as the      rucks become static. Why alternate ?  So that you can do away with the specialist fetchers.Granted without fetchers there will be no urgency and one side will have endless possession. Boring falling down in little heaps. We want clever, skilful running ,skilful offloads. You have ten phases to score tries. Then its the turn of your opponents.

6.To prevent the winning side playing down the clock, the losing side has the ball for the last 5 minutes.            

11 antwoorde op Rugby rules changed ?

  1. TS het gesê op Oktober 24, 2011

    hehehe… ek dink jy staan alleen

  2. Jy verwerp al ses ? Jis, maar jy’s kwaai.

  3. TS het gesê op Oktober 24, 2011

    Nee Engel … jy verstaan nie … die skeidsregter is ‘n man!

  4. Ja, skeidsregters is meesal mans maar
    ek dink n paar van hulle sal hierdie
    nuwe wette onder die knie kry.
    Wanneer gaan die blog mans se wat hulle van my voorstelle dink? Ek en jy trap klei.

  5. 2. Collapsing scrum. The current rule is unfair as the stronger prop can force a collapsing scrum on his opponent. No penalty should be awarded.
    4. Conversion and penalty both 2 points.
    5. Back to the old rules. If the ball-carrier goes down he must let the ball go immediately. The fetchers like Jan Boland Coetzee will be advantaged. It will also put an end to the bloody phases.
    6. Don’t agree.

    The off-side rule should be enforced for cross-kicks. The kicker must put his team-mates onside by running forward after the kick.

    It should be considered as obstruction/off-side if the ball-carrier after a set/loose scrum is protected by a wall of players in front.

  6. Wat die Super-reeks betref sou ek verkies dat die boonste 4 of 5 Curriebekerspanne deelneem, soos toe die Super 10 begin het. Weg met streekspanne en geleende spelers.

    Om unies te belemmer om mekaar se spelers af te rokkel behoort ‘n speler verbied te word om gedurende sy eerste seisoen by ‘n ander unie vir die provinsiale span te speel. Dit sal unies en spelers met kriewelende voete twee keer laat dink.

  7. Dankie vir die reaksie, Deon. Ek het
    intussen baie geleer by bloggers op
    Sport 24 . Lees jy ook daar ?

  8. DaddyJ het gesê op Oktober 26, 2011

    Ek hou van punt 4 met ‘n ligte nota. Ek sal daarvan hou dat ‘n skepskop meer punte tel vir twee redes.Dit maak vir lekker rugby en sit nie in enige ou se broek nie.

    Wat punt 6 aanbetref. Daar behoort net ‘n eenvoudige reël te wees teen “playing down the clock”.

    My “10 cents worth” Groete

  9. Dankie Daddy J. Ek stem saam, n skepskop tel 3 punte
    Ons stem saam, die smoor van die spel deur die span wat wen , is vervelig. Eenvoudig, gee die verloorspan
    die bal vir die laaste 5 minute.

  10. Soms. Volgens een artikel oorweeg Allistair Coetzee nie vir Jacques Fourie op vleuel nie. Die eerste keer wat ek van Fourie gehoor het was hy ‘n vleuel.

  11. Deon, Fourie verkies buite senter, hoor ek. Jy is reg, hy het baie vleuel en soms ook heelagter gespeel.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.