by

Maankind

Oktober 24, 2011 in Sonder kategorie

Ek wens Maankind kan oorreed word om weer hier te blog. Ek lees haar woordpressblogs,maar die kommentaar is vir my

n bridge too far. Sy,s n hoekige tante, maar bedrywig en interessant. Wie kan haar haar arm draai ?

8 antwoorde op Maankind

  1. Laat die byle maar huil. Ek is onbewus van mense wat my lewer wil braai. Kom ons kyk of ek oorleef.

  2. avega het gesê op Oktober 24, 2011

    ek dink ook so.

  3. Haar weggaan is ‘n groot verlies vir my : (

  4. wat is “hoekig”???

  5. Vatti kak van kabouters nie

  6. Julle loop n al n lang pad saam . Jy is die een wat vir haar moet se hoe jy haar mis en dat sy asb, moet terug kom.

  7. Daar is ‘n tyd om te kom, en ‘n tyd om te gaan…ek mis haar ook.

  8. Dis waar wat jy se, maar ons kan hoop
    op n come back

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.