by

Kom red Doom

Oktober 19, 2011 in Sonder kategorie

Ek krap hierdie langbaard storie uit die oude doos om Bileam uit retirement laat storm.

Ek hoor onse Bileam wou as proponent kortpad vat met die Kerkbasaar.

“Dames , die Tannies met die klein koekies by tafel A , asseblief , en die Tannies met die groot koeke

tafel B.”

Kan julle glo die jongman was destyds so onskuldig dat hy gladnie kon snap waarom die gemeente moeders traag was om sy opdrag uit te voer nie. Sommige het gefrons, en sommige het geproes. Hy praat toe maar verder:

“Asseblief, niemand gaan vanjaar mampoer suip en dan begin skree suster Anha se kegelkoek is nie klam genoeg of

nie die prys werd nie. Ons wil nie weer n FAAAIT !!!!! by vanjaar se bassaar he nie. Ek verseker julle daars niks met Anha se koek verkeerd nie. “.

Almal was dit eens. “Die proponentjie toon belofte.”

13 antwoorde op Kom red Doom

  1. postatdo het gesê op Oktober 19, 2011

    wtf is doom?

  2. Dis oulik 🙂

  3. n legende

  4. Arme Anha!

  5. postatdo het gesê op Oktober 20, 2011

    That’s ok, I asked someone at work, apparently I should reply:

    Doom rook boom.

  6. Nie wat ek van weet nie. Maar grap kan hy grap.

  7. Gin arme Anha nie. Sy is trots op
    haar beroemde kegelkoek. Die ander basaar
    tannies is net jaloers. Viva, Anha,viva !

  8. AS DIT NOU NIE DIE DOOM UIT RETIREMENT RUK NIE!
    DAGSE BRUGGIE

  9. Ou-Top het gesê op Oktober 20, 2011

    Het gou kom loer hoe lyk n manlike engel, soos jy dit daar op my blog gestel het. Toe raak ek lekker aan die lees. Man ek laaik jou stories!

  10. Hullo Ou Top. Ek is bly jy laaik.

  11. Hullo, Aapstert

  12. Shit, dis jammer, want brandewyn tert
    pas nie in hierdie grappoging nie. Alles
    wentel om koeke, sien. Bly jy het nie
    suur getrek nie.

  13. amtaylor het gesê op Oktober 24, 2011

    Hy mag dalk, want hy ken die uitdrukking; don’t drink and drive, smoke and fly 😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.