by

n F glipsie ?

Oktober 8, 2011 in Sonder kategorie

Hoeveel van julle het ook Andre Odendaal se antwoorde in BY geniet. Ek ervaar hom as n interessante man.

Een wat ook vir homself kan lag. Daarom waag ek om te vra of daar dalk n Freudiaanse glipsie was in hierdie antwoord van hom :

Wat is jou grootste tekortkoming of gebrek ? “Seks…… …… . Ek is geneig om te ooranaliseer ! “

(Dit is nie in Engels snaaks nie – die aksent val verkeerd.)

5 antwoorde op n F glipsie ?

  1. Baie snaaks…

  2. loudavisi het gesê op Oktober 8, 2011

    haha!

  3. Dankie, julle twee. Ek wens Andre lees hier en reageer.

  4. Dankie Lou en Blikskottel

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.