by

Bush

Oktober 2, 2011 in Sonder kategorie

Toe George Bush goewerneur van Texas was, skaf hy die voorreg af wat ter dood veroordeeldes geniet het –

niemand mag voortaan meer n laaste sigaret rook nie.

Hoekom ?

Dis sleg vir hul gesondheid.

4 antwoorde op Bush

  1. lora2me het gesê op Oktober 2, 2011

    Bush (junior en senior) was seker die ON-skerpste presidente, maar ook die ongevoeligste presidente in die Amerikaanse geskiedenis. As jy ‘n ou wil “uitsit”, kan jy hom mos ten minste na die hele okkasie laat uitsien met sy gunsteling verslawing in die hand.

  2. Eish!

  3. TS het gesê op Oktober 2, 2011

    hehehe… di8e skade is sekerlik reeds gedoen

  4. pasella het gesê op Oktober 2, 2011

    Hehehe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.