Jy blaai in die argief vir 2011 Oktober.

by Bruggie

Maankind

Oktober 24, 2011 in Sonder kategorie

Ek wens Maankind kan oorreed word om weer hier te blog. Ek lees haar woordpressblogs,maar die kommentaar is vir my

n bridge too far. Sy,s n hoekige tante, maar bedrywig en interessant. Wie kan haar haar arm draai ?

by Bruggie

Rugby rules changed ?

Oktober 24, 2011 in Sonder kategorie

Suggestions.

1. The attacking team can choose a lineout, when awarded a scrum.

2. No long arm penalties for collapsing scrums . Instead , a tap-and run kick taken five meters towards the offenders’ line.

3. No long arm penalty for unintentional off-side handling of the ball. Instead scrum/lineout, or tap and run.

4. Try = 5 points, conversion = 3 points, penalty =1 point.

5. Each side alternately allowed 10 uncontested phases within five minutes. No more specialist fetchers and grey areas

    for refs. to judge at breakdowns. Rugby league has a tame, boring version of this feature. 15 man rugby can draw in

    defenders with pickup and go charges at the breakdowns but the attacking side is gauranteed 10 quick balls as soon as the      rucks become static. Why alternate ?  So that you can do away with the specialist fetchers.Granted without fetchers there will be no urgency and one side will have endless possession. Boring falling down in little heaps. We want clever, skilful running ,skilful offloads. You have ten phases to score tries. Then its the turn of your opponents.

6.To prevent the winning side playing down the clock, the losing side has the ball for the last 5 minutes.            

by Bruggie

Uitsterf

Oktober 21, 2011 in Sonder kategorie

Tegnologie gaan Afrikaans (en ander klein taaltjies) red. Van nou af vorentoe gaan Afrikaners

hulle taal kan gebruik en geniet en lewendig hou op die kuberruim. Reg of verkeerd . Wat dink julle ?

by Bruggie

Kom red Doom

Oktober 19, 2011 in Sonder kategorie

Ek krap hierdie langbaard storie uit die oude doos om Bileam uit retirement laat storm.

Ek hoor onse Bileam wou as proponent kortpad vat met die Kerkbasaar.

“Dames , die Tannies met die klein koekies by tafel A , asseblief , en die Tannies met die groot koeke

tafel B.”

Kan julle glo die jongman was destyds so onskuldig dat hy gladnie kon snap waarom die gemeente moeders traag was om sy opdrag uit te voer nie. Sommige het gefrons, en sommige het geproes. Hy praat toe maar verder:

“Asseblief, niemand gaan vanjaar mampoer suip en dan begin skree suster Anha se kegelkoek is nie klam genoeg of

nie die prys werd nie. Ons wil nie weer n FAAAIT !!!!! by vanjaar se bassaar he nie. Ek verseker julle daars niks met Anha se koek verkeerd nie. “.

Almal was dit eens. “Die proponentjie toon belofte.”

by Bruggie

n Vuile

Oktober 8, 2011 in Sonder kategorie

Arme ou Doom Donkie word beskuldig. Hy is die vuilste uil. Doom , ek gaan nou van jou donder steel. – die weerlig

herlei .

Destyds wil n nuwe professor op Wits wys hoe op en wakker hy is. Met sy swaar Hollandse aksent en gebrekkige idioomkennis spreek hy spreek Dames van die Senaat toe:

“In fact ladies, there is not a tart in this University in which I do not have a finger. “

Hierdie storie is al jare lank vir my snaaks. Daarom is EK die vuilste blogger. Stry ?

by Bruggie

n F glipsie ?

Oktober 8, 2011 in Sonder kategorie

Hoeveel van julle het ook Andre Odendaal se antwoorde in BY geniet. Ek ervaar hom as n interessante man.

Een wat ook vir homself kan lag. Daarom waag ek om te vra of daar dalk n Freudiaanse glipsie was in hierdie antwoord van hom :

Wat is jou grootste tekortkoming of gebrek ? “Seks…… …… . Ek is geneig om te ooranaliseer ! “

(Dit is nie in Engels snaaks nie – die aksent val verkeerd.)

by Bruggie

voorsmakie

Oktober 6, 2011 in Sonder kategorie

Why do we say a cranky woman has PMS ? Because mad cow disease is already taken.

What does the Doonesville genepool need ? Some chlorine.

Any old hag can have the body of a twentyone year old , just buy him a couple of drinks.

Ek het op [email protected] geklik om nog baie grappies en cartoons te lees.

by Bruggie

Bush

Oktober 2, 2011 in Sonder kategorie

Toe George Bush goewerneur van Texas was, skaf hy die voorreg af wat ter dood veroordeeldes geniet het –

niemand mag voortaan meer n laaste sigaret rook nie.

Hoekom ?

Dis sleg vir hul gesondheid.