Nee, magtag
September 26, 2011 in Sonder kategorie
Oom Stefanjan is waardig en belangrik en jare al die burgermeester van Pampoensvlei. Toe dit weer verkiesingstyd raak
, stel die gatvolles toe die plaaslike donkie as enigste opponent voor. Oom Steffie weier egter om n verhoog met die dier te deel.
“Nee, magtag, waars die respek vir my amp.”
TS het gesê op September 26, 2011
Grinnik
Blikskottel het gesê op September 26, 2011
Ampte het geen respek as die ou wat die amp beklee ‘n poepol is nie.