blond
September 2, 2011 in Sonder kategorie
Blond se kar gaan staan . Sy flikker wimpers en gewillige lummels stoot in die bloedige son tot by die mechanic.
Hy vroetel en siedaar daar loop Blondie se kar.
“What was wrong” wil sy weet.
“Just crap in the carbureter” antwoord die olieman .
(Hy staan nou regop, dus is sy harige spleet genadiglik nie meer sigbaar nie).
Blondie frons bekommerd. “How often must I crap in the carbureter ?”
sleutelslot het gesê op September 2, 2011
haha simpel 🙂
HeavyHenry het gesê op September 2, 2011
Eish!
STC het gesê op September 2, 2011
Oh genade…is dit hoekom my kar soveel probleme gee..lol
benvanbruggen het gesê op September 2, 2011
Jy moet daardie pot mis sit, Ayla
Caramella het gesê op September 3, 2011
Kaksnaaks.
I-like-silly het gesê op September 20, 2011
agge neeeeeee!
lora2me het gesê op September 20, 2011
Hoe het sy haar bestuurderslisensie gekry???;D
foot loose het gesê op September 24, 2011
Hi Blond 🙂 Kazakstan?> I shall have to Google.