by

blond

September 2, 2011 in Sonder kategorie

Blond se kar gaan staan . Sy flikker wimpers en gewillige lummels stoot in die bloedige son tot by die mechanic.

Hy vroetel en siedaar daar loop Blondie se kar.

“What was wrong” wil sy weet.

“Just crap in the carbureter” antwoord die olieman .

(Hy staan nou regop, dus is sy harige spleet genadiglik nie meer sigbaar nie).

Blondie frons bekommerd. “How often must I crap in the carbureter ?”

8 antwoorde op blond

  1. haha simpel 🙂

  2. HeavyHenry het gesê op September 2, 2011

    Eish!

  3. STC het gesê op September 2, 2011

    Oh genade…is dit hoekom my kar soveel probleme gee..lol

  4. Jy moet daardie pot mis sit, Ayla

  5. Caramella het gesê op September 3, 2011

    Kaksnaaks.

  6. agge neeeeeee!

  7. lora2me het gesê op September 20, 2011

    Hoe het sy haar bestuurderslisensie gekry???;D

  8. Hi Blond 🙂 Kazakstan?> I shall have to Google.

Los ’n antwoord vir I-like-silly. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.