Nee, magtag
September 26, 2011 in Sonder kategorie
Oom Stefanjan is waardig en belangrik en jare al die burgermeester van Pampoensvlei. Toe dit weer verkiesingstyd raak
, stel die gatvolles toe die plaaslike donkie as enigste opponent voor. Oom Steffie weier egter om n verhoog met die dier te deel.
“Nee, magtag, waars die respek vir my amp.”
Onlangse kommentare