Onlangse inskrywings
Onlangse kommentare
- beatrixroux oor Hvar-eiland Fotobeeld 2
- Gert Potgieter oor Hvar-eiland Fotobeeld 2
- Jeanne oor Om te baai by Zarace
- beatrixroux oor Om te baai by Zarace
- beatrixroux oor Om te baai by Zarace
Argiewe
- Desember 2014
- Julie 2014
- Junie 2014
- April 2014
- Maart 2014
- Desember 2013
- November 2013
- Julie 2013
- Junie 2013
- Januarie 2013
- September 2012
- Augustus 2012
- Julie 2012
- Mei 2012
- Maart 2012
- Februarie 2012
- Januarie 2012
- November 2011
- Augustus 2011
- Julie 2011
- Junie 2011
- Mei 2011
- April 2011
- Maart 2011
- Februarie 2011
- Januarie 2011
- Desember 2010
- November 2010
Pragtig
Nice!
Oeeew daai perskes is om van iets oor te kom. Ek wil ook nou gaan, sommer nou dadelik!
Ek het daai identiese foto van die ou tannie wat haar “lace” lappies sit en verkoop!! En dit lyk of sy identiese klere ook aanhet. 🙂
Dit is dieselfde tannie, Arina! Sy sit al vir jare daar en dink ook nie die hangkas te oorvol van moontlikhede nie…
Ek en Gert wil graag Kroasie besoek. Ek het jou praatjie op RSG gehoor. Ons wil hoor of jy toere daar aanbied. Of kan jy vir ons `n reisplan uitwerk. Ons was nog nooit oorsee nie. Ons wil nou vir my man se 70 ste verjaarsdag graag die trip probeer.
Groete.
Gert en Tiny Potgieter
Hallo Gert en Tiny
Ek was baie lanklaas op hierdie webtuiste so jammer as ek noueers antwoord. Dink ons het al gesels op epos – [email protected]