Skip to content

7 thoughts on “Hvar-eiland Fotobeeld 2

  1. Arina says:

    Ek het daai identiese foto van die ou tannie wat haar “lace” lappies sit en verkoop!! En dit lyk of sy identiese klere ook aanhet. 🙂

    Antwoord
    • beatrixroux says:

      Dit is dieselfde tannie, Arina! Sy sit al vir jare daar en dink ook nie die hangkas te oorvol van moontlikhede nie…

      Antwoord
  2. Gert Potgieter says:

    Ek en Gert wil graag Kroasie besoek. Ek het jou praatjie op RSG gehoor. Ons wil hoor of jy toere daar aanbied. Of kan jy vir ons `n reisplan uitwerk. Ons was nog nooit oorsee nie. Ons wil nou vir my man se 70 ste verjaarsdag graag die trip probeer.
    Groete.
    Gert en Tiny Potgieter

    Antwoord

Los ’n antwoord.

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Gaan direk na nutsbalk.